Wednesday, March 25, 2015

Wat doen jy as matriek jou gryp?

Ek is ingedagte. Ek is verward. Ek is hoopvol...

Voor my sit die mees intelligente Afrikaans (EAT) klas wat ek nog ooit die voorreg gehad het om "my klas" te noem.  Ek kan ongelukkig nie al die krediet kry vir hul uitstekende punte en klaswerk nie... want hulle is, net so op hul eie gelaat.... klaar baie slim.

Ek deel met my klas woorde, die kuns in die woorde, elke rede hoekom ek taal gee. Maar hoe leer ek my slim klas oor wat na matriek vir hulle wag....

Tuesday, May 27, 2014

Very important notice for B1 & B3 (28 May 2014)

Attention B1 & B3 (28 May)

I've got the flu, but guess what... I can still answer your questions, even if I'm not physically there...

  • Firstly - ask your guardian teacher if you may use your device
  • Go to https://groups.google.com/forum/?hl=en#!forum/collegiate-afrikaans-graad-9
  • Join the forum
  • ask me your Afrikaans questions.... Only Afrikaans... 
  • I'll be online during your Afrikaans lesson to answer your questions

Monday, May 26, 2014

Ek is oek important - Graad 10

ek is oek important

1.  Ek is ook belangrik.
2.  Baie ryk mense - volgens die spreker
3.  "gespendit"
4.  Die piesangskille word in die sloot gegooi.
5. Stein - baie sterk drank
6. bottels (wyn of drank)
7.1 alliterasie
7.2 "geld gespendit" 
8.  Daar is baie daarvan.
9.1 elips
9.2 Laat die leser dink oor iets of laat iets aan die verbeelding oor.  Dit kan ook beteken dat daar 'n breuk of 'n pouse in die gedig is.
10.  Hy skryf r o n d g e g o o i   h e t met baie spasie tussen-in.
11. Kwatryn
12. belangrik

Rilrestaurant - Graad 9

Rilrestaurant

1.  Daar is 'n vaste rymskema.
2.  rym
3. "maak u reg om heerlik te eet"
4. u
5.  'n drankie 
6.  dalk dooierig
7.  Dit is 'n spookrestaurant.  Die diens is dooierig omdat die kelners almal dood is.
8. 'n Kop op 'n skinkbord.
9.  Medium, goed gaar of liggies gestoom
10. gaar en halfrou
11. goorgereg
12. paddavisstertjies in varkvet gebraai; vliegsop
13. maand oue
14. naargereg
15. As hulle sal kies om eerder te loop, sal die kok hulle opeet.
16. kyk
17. gesin
18. Leestekens; vinnig

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe (Graad 9)

Hoofstuk 6

1.1  heldin
1.2  drama
1.3  rugbyspeler ("jock")
1.4  stadiger
1.5 verloor

2.1 ..goed met wat hulle doen.
2.2  Wanneer jy dadelik vra.
2.3  Wanneer iemand nie hulle naam bekend maak nie.
2.4  As jy mal word.
2.5  Wanneer jy verbeteringe aan iets maak
2.6  Wanneer jy iemand vuil kyk.
2.7  Wanneer jy geld bymekaarmaak vir 'n spesifieke doel.

Hoofstuk 7

1.  Sy is haar register-en Engelse onderwyseres, maar ook die onderwyseres in beheer van die "Die Doring". Sy is ook 'n mentor vir Marzane
2. Vir die nuwe verhoogtoerusting.
3.  Hulle kan 'n toneelstuk opvoer.  Al die seuns speel rugby en is nie regtig mal oor drama of toneel nie.
4.  Hulle kan dekor en kostuums maak, kaartjies verkoop en plakkate maak.
5. 'n Afrikaanse weergawe van "Romeo & Juliet".  Romeo is 'n regte nerd en Juliet is 'n hardgebakte feminis.

Hoofstuk 9

1.1 kwaad
1.2 ignoreer
1.3 onderonsie
1.4 uitgeput

2. uitdaging
3. Hy gaan 'n groot grap van homself maak.
4.  As hy 'n rol kry, moet hy voor almal op die verhoog verskyn.  As hy nie 'n rol kry nie, moet hy alleen na die dans toe gaan.
5.  'n Baie belangrike funksie/ Prestige-geleentheid
6. Matriekafskeid, Founder's Day, Prysuitdeling
7. 1 'n Ou wat baie aantreklik/mooi is.
7.2 ???
8.  Hy is te bang om dit te doen
9. Die plaaslike koerant - Die Weekblad - Tannie Ida
    Die skoolkoerant - Die Doring - Alet Krige
10.  Skuilname
11.  pienk of rooi
12. Jy is nie seker of jy iets moet doen nie.
13. bleeksiel
14.  DIe liefde is dom.
15,  Kort en kragtig

Hoofstuk 10 & 11

1.  Hulle beplan die toneelstuk vir die fondsinsameling.
2.  Nadia dink Wikus is die skimdigter.  Sy dink Wikus is verlief op Marzane.  
3.  Sy vra hom die heeltyd vrae oor gedigte en skryfwerk en of hy weet wat 'n skimdigter is.
4.  Nee, hy het geen idee nie.

Hoofstuk 13

1. Juffrou Riley en Meneer Raubenheimer
2. Sy wil baie graag die regiseur wees.
3.  Sy het die karakter uitgedink
4. Marzane en Armand
5.  verhoog; oudisie; oefening; teks; tragedie; komedie; toneelstuk; tutu; saal; applaus; gehoor


Graad 11 - Notas: Totsiens Koning Arthur



 een, twee, een, twee, drie

1.  Vertaal die Engelse woorde:

to ring - lui
to repeat - herhaal
cocktail - skemerkelkie
bar - kroeg
stunning - pragtige, asemrowende
view - uitsig
steps - stappe
beat - ritme
lipstick - lipstiffie
nail varnish - naellak
make-up - grimering

2.  idiome

2.1  As jy vir iemand 'n las is. (to be a burden)
2.2 You are someone's sweetheart.  Jy is iemand se gunsteling
2.3  Jy kan niks doen om te help nie. ( You can't do anything to help that person)

Crossword - just for fun!

'n Regte Storie

1. Andante; ouetehuis; bejaardes; matrone; Pretorius; Mev; inwoners; weduwee; foto's; herhinneringe; (onthou/herhinner)

2.1 Mev. Breed

2.2 Die "ou man" skree.

2.3  Mev.  Breed is self oud en soms deurmekaar

2.4 Sylvia voel ook deurmekaar oor haar lewe.

Dan is alles weer soos dit was

1. Baie deurmekaar.
2.  Hierdie Graad Elf klas klink soos 'n malhuis.
3. klant - Die klant gebruik 'n trollie in die supermark.
    Klient - Die prokureur se klient is ongelukkig.
4.1 The waitresses receives good tips.
4.2  Peter has a new boyfriend.
4.3 He asks for a doggy bag.
5. Sy wil hom graag wys, maar wil nie ongeskik klink nie. Daarom vra sy om sy hom "kan" wys.
6. Baie lomp
7.  Juffrou Jansen kom holderstebolder die klas binne, val oor drie skooltasse, soek haar boek en begin dan klas gee.

Wat bedoel jy?

1. Sy wil nie he Matthew moet agterkom day sy aan hom en die dansery gedink het nie.  Sy oefen om "surprised"  te lyk.
2. Sy is bang iets het met Mev. Breed gebeur.
3. Om na Fransie te kyk.
4. Nee, hy hou heel moontlik van haar.
5. A

Good Luck

1.  Naar, oe verlep,  hoofpyn, baie warm (koors); nek styf
2. Bakteriele of virale infeksie van die breinvliese.



 

Graad 8 - memo

Liefste Graad 8's

Hier is die memo's vir:


Werkvel: sinstipes

Sleutel:
Bevelsin - B
Stelsin - S
Uitroepsin - U
Vraagsin - V

1) B 2) S 3) V 4) V 5) S 6) B 7) B 8) V 9) U 10) S 11) V 12) U 13) S 14) V 15) B 16) S 17) U

Werkvel - Woordorde


1.  Die sokker begin vandag vieruur.
2.  Almal probeer hard om hulle te ignoreer.
3.  Danda kan Vrydagaand die kar leen.
4.  Miss Ellie tel vuil klere van die vloer af op.
5.  DIe diewe het my skaatsplank en sokkerbal gevat.
6.  Konstabel Klopper sit sy pet op 'n tafel by die voordeur neer.
7. Sol skakel die televisie gou af.
8.  Miss Ellie trek 'n klomp note uit sy hempsak.
9.  Ben wil vanaand sokker kyk.
10. Simon het gister gou die goedere verhuur.

Memo - 'n Mens net soos jy


1.1  Paarrym
1.2 Omarmde rym
2.  Aan ander Graad 8's
3.  Al die werk is nuut, die geboue lyk anders en is vreemd, nuwe onderwysers, nuwe reels, weet nie waar om te gaan nie.
4.  bekende
5.  Jy weet van hulle, sien hulle, maar daar is so baie jy kan nie almal ken nie.
6. somme
7.  vervelige
8.  projekte
9. DIe onderwysers is so kwaai soos drake.
10  Baie kwaai
11. luiende, skellende
12. maar
13.  Iets het verander, die spreker voel beter
14. gereeld
15. grade, jare, trappe
16.1   alliterasie
16.2  "deur grade en jare.."
17.  Grootletters pas by GROOT
18. Lang versreels (1 & 2) teenoor kort reels (3)
19.  Aan die begin is dit sleg en moeilik in 'n nuwe skool, maar goeie vriende maak dit die moeite werd.


If you have any questions, please don't hesitate to come and see me or contact me via the blog.  All my best wishes for the exam and remember.... Read AFRIKAANS!!!!