ek is oek important
1. Ek is ook belangrik.
2. Baie ryk mense - volgens die spreker
3. "gespendit"
4. Die piesangskille word in die sloot gegooi.
5. Stein - baie sterk drank
6. bottels (wyn of drank)
7.1 alliterasie
7.2 "geld gespendit"
8. Daar is baie daarvan.
9.1 elips
9.2 Laat die leser dink oor iets of laat iets aan die verbeelding oor. Dit kan ook beteken dat daar 'n breuk of 'n pouse in die gedig is.
10. Hy skryf r o n d g e g o o i h e t met baie spasie tussen-in.
11. Kwatryn
12. belangrik
No comments:
Post a Comment