Friday, May 23, 2014

Vlerkdans

Grade 10 - Vlerkdans Hoofstuk 8



Hoofstuk 8

“Nog net die koperlamp brand toe Magda my aflaai….”

· Die koperlamp brand

· Hannes assosieer dit met ‘n verwelkoming

· Daar sal altyd iemand wees wat vir jou wag solank as wat die lig brand

· Laat hom dink aan sy ma en pa se verhouding

· Ma het skilderye van die lamp gemaak

· Hoe voel dit om ‘n “famous” ma te hê? (Erika)

· Hanne sweet nie of hy ooit genoeg is n ie

· Erika sê dis omdat hy altyd op haar kop spring as sy hom raad gee. Sy is dalk nou net bang om advies te gee.

· Ma sal nooit lieg nie. “Haar naakstudies is baie eerlik” “…Anna B kan nie lieg nie…”

· Ma het vir hom kos gelos.

· Hy bel die hospice, nagverpleegster gee antwoord. Hannes sit in die diep stoel en dink aan ANton

· Anton slaap rustig en Nomsa sit by hom

· Anton kan nie meer sonder hulp loop nie. Weier om bedpan te gebruik

· Sê jammer dat hy so vinnig moeg word

· Anton vra of Erika kom en Hannes verduidelik haar pa se reaksie aan Anton

· Hannes kan laaste beeld van Anton nie uit sy kop kry nie. Sy kop lyk klein teen die groot wit kussings, klam hare, hol wange laat sy gesig langer lyk.

· Hannes gaan na die ateljee

· Gaan deur foto’s en tekeninge van Anton

· Hy begin teken

· Hy dink aan Anton, en die litteken, hulle kuiers, terwyl hy teken

· Hy teken die litteken

· Ma kom in. Sy kom agter uit Hannes se tekening dat dit nie goed gaan met Anton nie

· Sy hou van die skets, wild it gallery toe vat en vir Marina wys

· Sy wil hê Hannes moet gaan slap, dis Sondag hy kan laat slap

· Hannes bel sy pa

· Estelle antwoord

· Hy vra sy pa om hom te kom help…

No comments:

Post a Comment