Thursday, May 22, 2014

Thank you, Love you, Goodbye, Exam hints!

Hi Collegiate girls

Welcome to Jansenville! It was awesome getting to know you all and fun to teach you. I will miss you all very much.  On this blog you can find and download helpful links for Afrikaans...  And the upcoming exam!

Eerstens:  Graad 11's (Fig)

Julle het my geduld meeste van die tyd getoets, maar dit beteken nie dat ek julle niks laaik (like) nie.  Jy kan die antwoorde vir "Totsiens Koning Arthur" se vrae hier aflaai (download).

Graad 10
Ek gaan julle so baie mis!! (going to miss you all very much!) Julle is reg vir die eksamen.  Onthou... LEES! LEES! LEES Afrikaans as jy wil beter doen in die taal!

Graad 9's

Toets jouself:  Laai die antwoorde af vir "Rice Krispies". (Download the memo for "rice krispies".

Graad 8's

Maak seker jy laai die hele leêr  vir Graad 8 af! Baie belangrike inligting vir die eksamen.

No comments:

Post a Comment