Monday, May 26, 2014

Graad 11 - Notas: Totsiens Koning Arthur



 een, twee, een, twee, drie

1.  Vertaal die Engelse woorde:

to ring - lui
to repeat - herhaal
cocktail - skemerkelkie
bar - kroeg
stunning - pragtige, asemrowende
view - uitsig
steps - stappe
beat - ritme
lipstick - lipstiffie
nail varnish - naellak
make-up - grimering

2.  idiome

2.1  As jy vir iemand 'n las is. (to be a burden)
2.2 You are someone's sweetheart.  Jy is iemand se gunsteling
2.3  Jy kan niks doen om te help nie. ( You can't do anything to help that person)

Crossword - just for fun!

'n Regte Storie

1. Andante; ouetehuis; bejaardes; matrone; Pretorius; Mev; inwoners; weduwee; foto's; herhinneringe; (onthou/herhinner)

2.1 Mev. Breed

2.2 Die "ou man" skree.

2.3  Mev.  Breed is self oud en soms deurmekaar

2.4 Sylvia voel ook deurmekaar oor haar lewe.

Dan is alles weer soos dit was

1. Baie deurmekaar.
2.  Hierdie Graad Elf klas klink soos 'n malhuis.
3. klant - Die klant gebruik 'n trollie in die supermark.
    Klient - Die prokureur se klient is ongelukkig.
4.1 The waitresses receives good tips.
4.2  Peter has a new boyfriend.
4.3 He asks for a doggy bag.
5. Sy wil hom graag wys, maar wil nie ongeskik klink nie. Daarom vra sy om sy hom "kan" wys.
6. Baie lomp
7.  Juffrou Jansen kom holderstebolder die klas binne, val oor drie skooltasse, soek haar boek en begin dan klas gee.

Wat bedoel jy?

1. Sy wil nie he Matthew moet agterkom day sy aan hom en die dansery gedink het nie.  Sy oefen om "surprised"  te lyk.
2. Sy is bang iets het met Mev. Breed gebeur.
3. Om na Fransie te kyk.
4. Nee, hy hou heel moontlik van haar.
5. A

Good Luck

1.  Naar, oe verlep,  hoofpyn, baie warm (koors); nek styf
2. Bakteriele of virale infeksie van die breinvliese.



 

No comments:

Post a Comment